Total Pageviews

Saturday, September 3, 2011


Dit het alles begin met 'n resies en 'n bekwame afrigter in die kuipe



Met koeke en terte wat jy net van kan droom

En 'n vroee southappie om jou vir meer lus te maak.

wyle Generaal HertZog moet die spelling liewer nie sien nie


Soos altyd sal pannekoek die nasionale treffer wees





Argitekte kan ook soms geld tel..
en moet Ginekoloe ook nie onderskat nie
 

Die beste van die beste uit die motorbedryf is op uitstalling



En hulle ry teen die spoed van witlig!

Brawe ruiters durf die onbekende aan,

gelei deur die beroemde en beminde Ruiter in Swart



Ongelukkig is die Drankeuwel ook daar



en vir ons ouens uit die Kaap grillerige etikette


Niks kom by 'n Vetkoekie nie!






Ander denominasies kom loer ook skelm wat aangaan

gevolg deur skoonhede soos jy nog nie gesien het nie



Terwyl die ouens glad nie geimponeer is nie


Om mooi nog mooier te maak



"Ek Watch jou!"


Skerpskutters in aksie


Terwl die vreugdes net aanhou en aanhou

En in plaas van enige werk te doen, loop die gemeentebestuurder rond en brag

En ons sekuriteit is steeds een van 'n soort


In die week verkoop hy sonbrille by Pick n Pay en Saterdae sing hy gospel songs

En ons kry ook 'n welkome lekkie roomys

en 'n ramp van krisis afmetinge ontstaan; 'n lang tou en die laaste druppeltjie deeg is gedaan

gevolg deur verbasing en verbystering..."hoe dan nou..??"
met beeldskone kelnerinne om alles mooi af te rond